This printable crossword puzzle has 10 clues. Answers range from 5 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Waar Paulus met Timotheus
Waar die mense die Skrifte ondersoek het om the sien Paulus lering wear was
Waar Jason gewoon het en vir Paulus en Silas gehuisves het
Waar Paulus op Silas and Timotheus gewag het om by hom te kom
Stad waar Paulus en Silas vir Lydia ontmoet het
Waar Paulus vir die Atheners aangaande die "onbekende God" gepreek het
Area waarna Paulus in 'n gesig geroep is
Stad van waar Paulus en sy span na Macedonië gevaar het
Paulus se tuisdorp
Stad waarvandan Paulus sy drie sending raise begin het