Gasvryheidstudies Gr.9 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Cooking & Food has 16 clues. Answers range from 4 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

_______ is 'n Italiaanse kortgraanrys
Word as 'n gras beskou.
Die langrgaan rys het 'n baie duidelike geur wat spruit uit die verouderingsproses
Die rys bedien as n buffer vir vloeistof
Die sjef is in beheer van alle kombuis aktiwiteite.
Berei vis en skulpvisgeregte
Berei sop en garnering asook vleisaftreksel
Die sjef rooster vleis voor gaste
Een droe hitte metode.
Voedsel word onder 'n rooi-warm element of kole gerooster.
_______ is 'n voorbeeld van 'n dik beslagmengsel en word volgens die emulsiemetode gemaak.
Klein blokkies brood wat in olie gebak of diepgebraai is.
Verskillende slaaibestanddele word in lae gepak.
Die sjef berei voedsel vir personeel.
Die sjef is verantwoordelik vir klerklike werk en roep voedselbestellings uit.
Maak voedsel in 'n ___________ met vet gaar.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

TERMINOLOGIE

Matching Quiz

BTW

Crossword

Homofone

Crossword

Idiome

Crossword

EBW

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword