This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 3 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n elektriese toestel wat elektriese energie na klankenergie omskakel
'n bron van energie
twee of meer selle
'n materiaal waardeur elektriese stroom kan vloei
laag om stroombaandrade wat die elektriese stroom binne-in die draad hou
die reste van dooie plante en diere wat energie uit die Son van miljoene jare gelede stoor
'n paneel wat uit fotovoltaïse selle bestaan
die ster in ons sonnestelsel
'n enorme bal brandende gas in die ruimte
die draaibeweging van 'n voorwerp om sy eie as
'n stuk glas wat lig verbuig
deur ons oë gebruik
'n groep teleskope wat saam werk
groter maak
onsigbare golwe wat hemelligame afgee, baie soos, maar tog verskillend van, liggolwe